Gumede v. President of the Republic of South Africa & Others

Primary tabs

Mrs. and Mr. Gumede, both domiciled in KwaZulu-Natal, entered into a monogamous customary marriage in 1968 and four children were born during their marriage. Because she was forbidden by her husband to take up employment, Mrs. Gumede never worked and could not contribute to the accumulation of the family’s estate, which included two family homes. She was always the primary caregiver of the children. After forty years, the marriage broke down irretrievably. Mrs. Gumede had no family and was dependent for financial support upon her children and her old-age pension. In 2003, Mr. Gumede instituted divorce proceedings before the Divorce Court. Mrs. Gumede also approached the High Court and obtained an order invalidating the discriminatory legislative provisions on which the Divorce Court could rely. The Constitutional Court subsequently was approached by the Minister of Home Affairs and the KwaZulu-Natal Member of the Executive Council for Traditional Leaders and Local Government Affairs who resisted the order, for the reevaluation of the order of the High Court declaring constitutionally invalid certain sections of the Recognition of Customary Marriages Act, of the KwaZulu Act on the Code of Zulu Law 16 of 1985 and certain sections of the Natal Code of Zulu Law (Proc R155 of 1987), which regulate the proprietary consequences of customary marriages. In a lengthy judgment, the Constitutional Court took great pains to explain that any distinction between the consequences of customary marriages entered into before and after the Recognition of Customary Marriages Act came into operation is discriminatory, inconsistent with the Constitution, and invalid. The Constitutional Court noted the international instruments that South Africa has ratified that prohibit forms of discrimination against women, including CEDAW. It held that the two provisions are patently discriminatory, unfair, and not justifiable. In terms of the judgment, all monogamous customary marriages entered into before the Recognition of Customary Marriages Act came into operation are now ipso facto in community of property, excluding customary marriages which had been terminated by death or by divorce before the date of the judgment. The Constitutional Court further held that the constitutional invalidity of Section 7(1) was limited to monogamous marriages and should not concern polygynous relationships or their proprietary consequences, determining that polygynous marriages should continue to be “regulated by customary law until parliament intervenes.”

Mev. en Mnr. Gumede, beide in KwaZulu-Natal gedomisilieer, het 'n monogame huwelik in 1968 aangegaan en vier kinders is tydens hulle huwelik gebore. Omdat sy deur haar man verbied is om te werk, het Mev. Gumede nog nooit gewerk nie en kon nie bydra tot die bydrae van die familie se boedel nie, wat twee familie-huise ingesluit het. Sy was altyd die primêre versorger van die kinders. Na veertig jaar het die huwelik onherstelbaar verbrokkel. Mev. Gumede het geen familie gehad nie en was afhanklik van finansiële steun van haar kinders en haar pensioen. In 2003 het Mnr. Gumede egskeiding verrigtinge voor die Egskeidingshof ingestel. Mev. Gumede het ook die Hooggeregshof genader en 'n bevel verkry wat die diskriminerende wetgewende bepalings waarop die Egskeidingshof op kon staatmaak, ongeldig maak. Die Konstitusionele Hof is vervolgens deur die Minister van Binnelandse Sake en die KwaZulu-Natal lid van die Uitvoerende Raad vir Tradisionele Leiers en Plaaslikeregeringsake wat die bevel teengestaan het, vir die herevaluering van die bevel van die Hooggeregs Hof wat sekere afdelings van die Wet op die Erkenning van Gebruiklike Huwelike, van die KwaZulu- Wet op die wet op Zoeloe Wetgewing 16 van 1985 en sekere afdelings van die Natalse wet op Zulu regte (B.proc R155 of 1987), wat die gevolge van gebruiklike huwelike reguleer, ongrondwetlik verklaar het. In 'n lang uitspraak het die Konstitusionele Hof baie moeite gedoen om te verduidelik dat enige onderskeid tussen die gevolge van gebruiklike huwelike wat voor en na die inwerkingtreding van die Wet op Erkenning van Gebruiklike huwelike aangegaaan is, diskriminerend, strydig is met die Grondwet en ongeldig is. Die Konstitusionele Hof het kennis geneem van die internasionale instrumente wat Suid-Afrika bekragtig het wat vorme van diskriminasie teen vroue verbied, insluitend CEDAW. Dit het beslis dat die twee bepalings oorwegend patriminerend, onbillik en nie regverdigbaar is nie. Ingevolge die uitspraak is alle monoggame gebruiklike huwelike aangegaan voor die Erkenning van Gebruiklike Huwelike Wet in werking gekom het, tree nou ipso facto binne gemeenskap vangoedere op, uitsluitend gebruiklike huwelike wat beëindig is deur die dood of deur egskeiding voor die datum van die vonnis. Die Konstitusionele Hof het verder bevind dat die grondwetlike ongeldigheid van artikel 7(1) beperk was tot monogame huwelike en behoort nie poligame huwelike of hul eie gevolge te bemoei nie, met die bepaling dat poligame huwelike steeds gereguleer word deur gewoontereg totdat die Parlement ingryp.

Year 

2008

Avon Center work product