Moosa N.O. and Others v. Harnaker and Others

Primary tabs

The deceased was married to the second and third applicant under Islamic law. The marriage of the deceased and the third applicant was entered into before the marriage between the deceased and the second applicant. However, the deceased and the second applicant entered into a civil marriage to qualify for a home loan. Following the death of the deceased, The Registrar of Deeds, Cape Town, refused to register the title deed to the family home in the name of the third applicant. The Registrar’s refusal was premised on the meaning of the term “surviving spouse” as contemplated in terms of section 2C(1) of the Wills Act 7 of 1953 (the “Wills Act”). According to the Registrar, the only recognised surviving spouse of the deceased is the second applicant as they entered into a civil marriage. The Court declared section 2C(1) of the Wills Act unconstitutional as it does not recognise the rights of spouses married under Islamic law nor multiple female spouses married to a deceased testator in polygynous Muslim marriages.

Die oorledene is volgens die Islamitiese Wet met ‘n tweede en derde applikant getroud. Die huwelik van die oorledene en die derde applikant is aangegaan voor die huwelik tussen die oorledene en die tweede applikant. Die oorledene en die tweede applikant het egter ‘n siviele huwelik aangegaan om te kwalifiseer vir ‘n huislening. Na die afsterwe van die oorledene het die Registrateur van Aktes, Kaapstad, geweier om die titel-akte van die gesinshuis in die naam van die derde aansoeker te registreer. Die weiering van die registrateur is gegrond op die betekenis van die term “oorlewende gade” soos beoog in terme van artikel 2C(1) van die Wet op Testamente 7 van 1953 ( die “Testamente Wet”). Volgens die registsrateur is die enigste erkende oorlewende gade van die oorledene, die tweede aansoeker aangesien hulle ‘n siviele huwelik aangegaan het. DIe hof het artikel 2C(1) van die Wet op testamente ongrondwetlik verklaar aangesien dit nie die regte van gades wat kragtens die Islamitiese wet getroud is, erken nie asook nie veelvuldige vroulike eggenote wat met ‘n oorlede testateur in ‘n poligamiese moslemhuwelik verbind is nie.

Year 

2017

Avon Center work product